GROETEN UIT ZUID AFRIKA

Een gezellig, leuk en informatief Scheepvaartforum
jannuh
Berichten: 190
Lid geworden op: 22 jul 2004 06:38
Locatie: Midden-Limburg
Contacteer:

Bericht door jannuh »

Nou Ton, dat mag altijd, maar eindelijk hebben we hier nu ook de zon, vandaag is het echt prachtig, zeker na al die regen van de laatste tijd...
gr., jannuh
------------
NL Maritiem Forum Archief

Jos Komen (R.I.P)

Suid Afrika

Bericht door Jos Komen (R.I.P) »

Hier wat fraaie foto's van Suid Afrika gemaakt door Ton.
All the best
Jos




Afbeelding

Afbeelding

Afbeelding
Jos Komen (R.I.P)

rekenaar

Bericht door Jos Komen (R.I.P) »

Ons nuwe, hoëspoedrekenaar was in vir reparasies, en ons seun
was verplig om op die ou 386-model te werk. 'Ek kan dit nie
verdra nie, Mamma', sê hy, 'Dit voel asof ons in die 20ste eeu
leef.'
Jos Komen (R.I.P)

Bericht door Jos Komen (R.I.P) »

`n Vlooi spring in die kroeg in en drink verskriklik baie. Ná so 'n
ruk spring hy uit die kroeg uit slinger, slinger. Toe hy buite kom
pass hy uit. Ná so 'n ruk toe hy wakker word vra hy: 'Nou wie het
my hond gesteel?'
Rob van der Sluijs

Bericht door Rob van der Sluijs »

Hallo Ton, mooie foto's, ik ben een keertje of 10 in Zuid Afrika geweest meestal voor een layover onderweg naar Angola waar ik werkte.
de laaste keer (in 2001) moest ik daar 10 dagen in een hotel zo'n half uur rijden van Jan Smuts vandaan in een Holliday in aan de overkant was ik geloof East Mall?? by the way ik daar erg genoten ben op vele dachtochtjes geweest in en om Joburg, in een woord een ontzettend mooi land en heel goedkoop

gr.Rob
Jos Komen (R.I.P)

Bericht door Jos Komen (R.I.P) »

Julle weet moes hoedat daar by sekere apparate 'n foutlys gegee
word. As A verkeerd is of nie werk nie, is die fout waarskynlik B,
en jy moet C doen om dit reg te stel. Wel, hier is die bierdrinker
se foutlys:

* Fout: Jou voete voel nat en koud. Moontlike oorsaak: Jy hou
jou bierglas te skuins. Remedie: Hou regop jou glas.

* Fout: Jou bier lyk glashelder. Moontlike oorsaak: 1. Die glas is
leeg. 2. Jou pelle gee vir jou water om jou nugter te kry.
Remedie: Gaan huis toe.

* Fout: Die kroegman se gesig en bolyf lyk heeltemal verwronge.
Moontlike oorsaak: Jy kyk na hom deur die leë bierglas.
Remedie: 1. Vat die glas weg voor jou oë. 2. Laat die glas
volmaak.

* Fout: 'n Meisie langs jou glimlag vriendelik vir jou. Moontlike
oorsaak: Jy sit langs die kroeg se afdruk van Mona Lisa.
Remedie: Ignoreer die meisie en kyk vorentoe.

* Fout: Almal om jou se gesigte lyk donker. Moontlike oorsaak:
Jy is in 'n sjebeen en nie in jou gewone kroeg nie. Remedie:
Moenie soek vir jou beursie nie, hardloop.

* Fout: Jy sien die kroeg se dak in plaas van jou bierglas.
Moontlike oorsaak: Jy het uitgepaas en toe weer wakker geword.
Remedie: Vra een van jou vriende om jou huis toe te sleep.

* Fout: Jy sien die toonbank se blad in plaas van jou bierglas.
Moontlike oorsaak: Jy het uitgepaas en vorentoe op die toonbank
geval. Remedie: Vra een van jou vriende om jou huis toe te sleep.

* Fout: Jy kan niks sien of hoor nie. Moontlike oorsaak: Jy het
aan die slaap geraak en hulle het nie geweet van jou toe hulle die
kroeg gesluit het nie, en nou het jy wakker geskrik. Remedie:
Slaap nog 12 uur totdat hulle kom om die kroeg vir die volgende
dag oop te sluit.

* Fout: Die kroeg se vloer beweeg stadig na bo voor jou
gesigsveld. Moontlike oorsaak: Jy het uitgepaas en nou sleep
hulle jou aan jou voete uit die kroeg uit. Remedie: Doen 'n kruiwa
met jou arms, anders gaan jou maag vol roasties wees.

* Fout: In plaas van jou glas sien jy 'n kring glimlaggende
gesigte. Moontlike oorsaak: Jy het uitgepaas, jouself beseer en
nou lê jy in die hospitaal. Remedie: Glimlag vriendelik vir die
glimlaggende gesigte.
mink

S-A

Bericht door mink »

hallo ton hoe is het met jou gezondheit.

die mooie foto,s zijn die gemaakt bij jou links -rechts -links de straat uit

knap buurtje. h.g.mink

en jos jij kan er ook gaan wonen,de taal kan je al.
Kapt.G.Scheltens
Berichten: 3
Lid geworden op: 24 jul 2021 03:36

Re: S-A

Bericht door Kapt.G.Scheltens »

mink schreef: 13 dec 2004 18:24 hallo ton hoe is het met jou gezondheit.

die mooie foto,s zijn die gemaakt bij jou links -rechts -links de straat uit

knap buurtje. h.g.mink

en jos jij kan er ook gaan wonen,de taal kan je al.
Hallo Mink,
ben jij die Zeilstra uit Durban?

h.g. Gerard Scheltens
Gebruikersavatar
Jinny
Berichten: 2199
Lid geworden op: 09 sep 2017 13:34

Re: GROETEN UIT ZUID AFRIKA

Bericht door Jinny »

Ik denk dat Mink al een poosje niet meer op het form is geweest Gerard..
Het account bestaat niet meer...
Je wordt al geboren
Je wordt al begraven
Waarom zou je ook nog worden geleefd?
Gebruikersavatar
peelander
Berichten: 2409
Lid geworden op: 25 nov 2009 14:43

Re: GROETEN UIT ZUID AFRIKA

Bericht door peelander »

Achter Mink mag je ook RIP zetten.
Je vind hem terug bij div. forum meetings pa. Scheveningen.
groeten
Jan van der Pluijm


Plaats reactie